Vir die derde opeenvolgende jaar spog Hoërskool Oos-Moot met 100% slaagsyfer. Met ‘n totaal van 188 onderskeidings en 83.3% universiteitstoelating kan ons met trots se welgedaan aan die klas van 2024!