Die boodskappe wat deur die kuberskurk na Monya se kontakte gestuur is. Toe familie en kennisse met wie sy lank laas kontak gehad het, uit die bloute laat weet dit gaan goed met hulle, het Monya ...
Mengo het teruggekap en gesê die boodskappe in die tribunaal se lêer is nie in chronologiese volgorde nie. Sikhakhane het vroeër ook beweer dat Mengo versuim het om te noem dat sy ook seks-boodskappe ...
*Die storie het in die gedrukte weergawe van Vaalweekblad (13 – 19 Desember) verskyn. Kry ons gedrukte koerant op Vrydae vir die jongste plaaslike nuus. BENONI – Die Metz-broers en hul ma het ...
In 2021 het Reggie sy ma verloor op 16 September en slegs ’n paar maande later, op 24 Desember, was hy in ’n motorongeluk betrokke. Hy het nog herstel van dié seer en skok, toe hy wéér op Moedersdag ...
Boodskappe van medelye stroom steeds in vir die familie en vriende van ’n raadslid van die Joe Morolong-munisipaliteit in die Noord-Kaap. Die munisipaliteit bedien Hotazel, Santoy, Van Zylsrus, Avon ...