Sarie van der Merwe het op 28 Januarie haar 100e verjaarsdag gevier. Sarie het vertel sy is naby Zeerust gebore. Sy is op die ouderdom van 16 uit die skool uit waarna sy Braamfontein toe getrek het.
Maar op haar verjaarsdag was sy nie net dankbaar vir die "awesome bikes" wat opgedaag het nie. "My verjaarsdag was eenvoudig ongelooflik! Dit is iets wat ek nooit sal vergeet nie. Ek waardeer elke ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
*Die storie het in die gedrukte weergawe van Vaalweekblad (13 – 19 Desember) verskyn. Kry ons gedrukte koerant op Vrydae vir die jongste plaaslike nuus. BENONI – Die Metz-broers en hul ma het ...