Crestcare Malmesbury se algemene chirurg, dr. Pieter Snyders (36), het die afgelope week ’n groot mylpaal saam met kollegas by dié hospitaal en boonop die eerste private hospitaal waarby hy betrokke i ...
Ná maande se uitreike, skenkings en betrokkenheid van die gemeenskap is die Wesrandse Skool se swembadprojek ’n groot sukses.
1. MOFIJA — Jy moenie so praat nie; dit is mafooi. 2. Wat ’n spookagtige of bonatuurlike gevoel wek: Dit is mafooi hier. 3. Wat deur die bonatuurlike beïnvloed is: Hy is mafooi (Opgeteken in Kaapstad) ...
Die rustigheid van die dorp, die voëls wat jou wakker sing en die sterre in die aand is van die dinge wat Gideon die meeste geniet in Heidelberg.
EK IS oom By van die Dal en ek hou van steek. Dis hoekom almal my “oom By” noem. Antie, ek steek nie een vrou mis nie en worry nie of hulle getroud, ongetroud of ’n weduwee is nie. Ek is al amper 70 ...
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ’n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings. Wil jy dalk ’n woord in die WAT, of selfs een wat nog ...
Die liefde het vir Dricus ’n uitklophou gegee en gedurende sy 31ste verjaardagpartytjie in Pretoria dié week het hy besluit om die knie te buig en sy meisie, Vasti Spiller, gevra om te trou. ’n Video ...
Vir Karin was dit ’n goeie keuse, aangesien dit daarop dui dat beskerming van die omgewing reeds in die huis begin. Milan, ’n leerling aan die Gouelokkies-kleuterskool op Ladybrand, geniet saam met ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果