Verskeie spanne waarnemers het oor die grysvlaktes van die Namibwoestyn vanaf die kus tot die groot platorand meer as 2 300 waarnemings van plante, diere (buiten honde en katte) en ligene aangeteken.